

Bondgenote en dwarstrekkers
by Leopold Scholtz
Ratist Community Rating
No reviews yet
Your Score Estimate
Rate a few books to unlock your estimate
Community breakdown
Bars show the community-aggregated score per category. Rate this book to contribute.
"Toe die Anglo-Boereoorlog in 1899 uitbreek, was die wedersydse lojaliteit tussen Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) en die Oranje-Vrystaat (OVS) groot en die verhoudings tussen die leiers was oor die algemeen baie hartlik. Maar hoe verder die oorlog gevorder het, hoe hewiger het die verskille tussen die bondgenote geword. In Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 laat val Leopold Scholtz die kollig op die minder bekende "stryd agter die stryd" tydens die Anglo-Boereoorlog: die verskillende standpunte en oortuigings van die republikeinse leiers; botsende persoonlikhede en opbouende spanning."--Publisher's description.
